Masakhane Veldtog Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek om korting op u munisipale dienste. Datum: 17-20 April 2023 Plek: Nuwerus Biblioteek, Napier Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel, ter voltooing van korting vorms: • Munisipale Rekening • Indentiteits dokument van beide […]
Masakhane Veldtog Arniston Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 24-26 April 2023 Plek: Arniston Gemeenskapsaal Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening •Indentiteits dokument van […]
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT / CAPE AGULHAS MUNICIPALITY Kennis geskied hiermee in terme van artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 32 van 2000, dat ‘n Raadsvergadering sal plaasvind om 10:00 op WOENSDAG 26 APRIL 2023 in die Munisipale Raadsaal in Bredasdorp. Notice is hereby given in terms of section 19 of […]
Masakhane Veldtog Struisbaai Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 8-11 Mei 2023 Plek: Struisbaai Gemeenskapsaal Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening •Indentiteits dokument van […]
Masakhane Veldtog Bredasdorp Welverdiend Biblioteek. Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 15-25 Mei 2023 Plek: Welverdiend Biblioteek, Bredasdorp Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening […]
Masakhane Veldtog Bredasdorp Nelson Mandelasaal. Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 5-15 Junie 2023 Plek: Nelson Mandelasaal, Bredasdorp Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening […]
Draft Cape Agulhas Municipal Spatial Development Framework (SDF): Public engagement walk-in sessions: Tuesday, 23 January 2024 from 14h00-18h00 at the Bredasdorp Community Hall Wednesday, 24 January 2024 from 14hoo-18h00 at the Struisbaai Community Hall Thursday, 25 January 2024 from 14h00-18h00 at the Napier Community Hall Motivated objections and/or comments on the SDF must be […]
Cape Agulhas Municipality Youth Council: Youth Summit 2024 Date: Saturday, 24 February 2024 Venue: Thusong Centre Hall, Bredasdorp Time: 08h30 Please note that this event will be live streamed. You can watch this in the comfort of your own home. The link will be shared prior to the event.