Masakhane Veldtog Napier / Masakhane Campaign Napier
Masakhane Veldtog Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek om korting op u munisipale dienste. Datum: 17-20 April 2023 Plek: Nuwerus Biblioteek, Napier Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel, ter voltooing van korting vorms: • Munisipale Rekening • Indentiteits dokument van beide […]