Preloader Close

Substance Abuse Awareness Campaign / Dwelmmisbruik-bewusmakingsveldtog

Substance Abuse Awareness Campaign. The Executive Mayor, Cllr Paul Swart hereby invites the public to attend the Substance Abuse Awareness Campaign on Thursday, 13 April 2023 at 18:00 at the Thusong Centre, Bredasdorp. Dwelmmisbruik-bewusmakingsveldtog Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Paul Swart nooi hiermee die publiek uit om die Dwelmmisbruik-bewusmakingsveldtog op Donderdag, 13 April 2023 om 18:00 […]

Masakhane Veldtog Napier / Masakhane Campaign Napier

Masakhane Veldtog Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek om korting op u munisipale dienste. Datum: 17-20 April 2023 Plek: Nuwerus Biblioteek, Napier Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel, ter voltooing van korting vorms: • Munisipale Rekening • Indentiteits dokument van beide […]

Masakhane Veldtog Arniston / Masakhane Campaign Arniston

Masakhane Veldtog Arniston Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 24-26 April 2023 Plek: Arniston Gemeenskapsaal Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening •Indentiteits dokument van […]

Kennisgewing van Raadsvergadering / Notice of Council Meeting

KAAP AGULHAS  MUNISIPALITEIT / CAPE AGULHAS MUNICIPALITY   Kennis geskied hiermee in terme van artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 32 van 2000, dat ‘n Raadsvergadering sal plaasvind om 10:00 op WOENSDAG 26 APRIL 2023 in die Munisipale Raadsaal in Bredasdorp.   Notice is hereby given in terms of section 19 of […]

Masakhane Veldtog Struisbaai / Masakhane Campaign Struisbaai

Masakhane Veldtog Struisbaai Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 8-11 Mei 2023 Plek: Struisbaai Gemeenskapsaal Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening •Indentiteits dokument van […]

Masakhane Veldtog Bredasdorp Welverdiend Biblioteek. / Masakhane Campaign Bredasdorp Welverdiend Library

Masakhane Veldtog Bredasdorp Welverdiend Biblioteek. Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 15-25 Mei 2023 Plek: Welverdiend Biblioteek, Bredasdorp Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening […]

Masakhane Veldtog Bredasdorp Nelson Mandelasaal. /

Masakhane Veldtog Bredasdorp Nelson Mandelasaal. Indien u huishouding se inkomste R7000 per maand of minder is, kwalifiseer u om aansoek te doen vir korting op u munisipale dienste. Datum: 5-15 Junie 2023 Plek: Nelson Mandelasaal, Bredasdorp Tyd: 10h00 - 19h00 Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel om die korting vorm te voltooi: •Munisipale rekening […]

Follow us on Facebook
Follow us on Twitter
Show map
Weather in your area
Emergency numbers
Your Municipal Account