CAPE AGULHAS MUNICIPALITY
PHASE 3 - WATER RESTRICTIONS
Notice is hereby given that in terms of Water By-Laws of 3 October 2005, Section 46, the Municipal Manager imposes the following water restrictions in Cape Agulhas Municipal Area from 9 February 2018 until further notice due to low rainfall and limited water sources. The current dam levels, supplying water to Cape Agulhas Municipality are nearing the 30% level.
The following water restrictions are imposed:
The new water restrictions are 20kl per household and 50kl per business per month. Any household or business exceeding the restriction will be liable to pay the approved higher tariffs applicable to their usage.
Consumers are requested to manage their water usage within the restrictions.
Please note:
House owners and tenants are advised to read water meters daily to identify leakages speedily and to manage water usage effectively.
For enquiries or if assistance is needed, please contact your local municipal offices.
Water is a shared resource. Don’t use more than your share.
Save water.
Queries can be directed to Mr. Deon Wasserman at Tel: 028 425 5500 or email DeonW@capeagulhas.gov.za
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT
FASE 3 - WATERBEPERKINGS
Kennis geskied hiermee dat in terme van die Water Verordening Artikel 46 van 3 Oktober 2005, die Munisipale Bestuurder waterbeperkings instel vir die hele Kaap Agulhas munisipale area vanaf 9 Februarie 2018 tot verdere kennisgewing weens lae reënval en beperkte watervoorraad. Die huidige damvlakke van die damme wat water aan Kaap Agulhas Munisipaliteit voorsien, is naby die 30% vlak.
Die volgende beperkings word ingestel:
Die nuwe waterbeperkings is 20kl per huishouding en 50kl per besigheid per maand. Enige huishouding of besigheid wat die beperking oorskry, sal aanspreeklik wees vir die betaling van die goedgekeurde hoër tariewe wat op hulle gebruik van toepassing is.
Verbruikers word versoek om hulle water gebruik te bestuur binne die beperking.
Neem kennis:
Dit is raadsaam vir elke inwoner om sy/haar watermeter daagliks te lees om sodoende moontlike lekkasies spoedig te identifiseer en om waterverbruik effektief te bestuur.
Vir navrae en indien hulp benodig word kontak die plaaslike munisipale kantore.
Water is ’n gedeelde hulpbron. Moenie meer as jou deel gebruik nie.
Bespaar water.
Navrae kan gerig word aan Mnr. Deon Wasserman by Tel: 028 425 5500 of e-pos DeonW@capeagulhas.gov.za